Terug
Kanselleer
Skrap
Laai kaarte af
Aflaai het misluk. Tik om weer te probeer.
Laai tans af…
Kilometers
MB
GB
Myle
My posisie
Later
Soek
Soek op die kaart
Alle liggingsdienste vir hierdie toestel of toepassing is tans gedeaktiveer. Aktiveer dit asb. in Instellings.
Beperkte akkuraatheid
Om \'n akkurate navigasie te verseker, maak dit \'n presiese ligging in instellings moontlik.
Toon op die kaart
Aflaai het misluk
Probeer weer
Oor CoMaps
Gratis vir almal, gemaak met liefde
• Geen advertensies, geen nasporing, geen dataversameling
• Geen battery dreineer, werk vanlyn
• Vinnig, minimalisties, ontwikkel deur die gemeenskap
Oopbrontoepassing geskep deur entoesiaste en vrywilligers.
Sluit
’n Apparatuurversnelde OpenGL is nodig vir die toep. U toestel word ongelukkig nie gesteun nie.
Laai af
Ontkoppel die USB-kabel of gebruik ’n geheuekaart om CoMaps te gebruik
Maak asb. eers spasie op die SD-kaart/USB-berging beskikbaar om die kaart te kan gebruik
Voordat u die toep begin gebruik, moet u asb. die algemene wêreldkaart na u toestel aflaai. \nDit sal %s se spasie opneem.
Gaan na kaart
Laai tans %s af. U kan nou \nna die kaart gaan.
Laai %s af?
Werk %s by?
Wag
Gaan voort
Aflaai van %s het misluk
Voeg ’n nuwe lys toe
Boekmerklysnaam
Boekmerke
Boekmerke en paaie
My plekke
Adres
Adres
Lys
Instellings
Bewaar kaarte in
Kies die vouer om kaarte na af te laai.
Afgelaaide kaarte
Interne privaat berging
Interne gedeelde berging
SD-kaart
Eksterne gedeelde berging
%1$s van %2$s beskikbaar
Skuif kaarte?
Fout by die skuig van kaartlêers
Dit kan etlike minute duur. \nWag asb.…
Afstandseenhede
Kies tussen myle en kilometers
Waar om te eet
Kruideniersware
Vervoer
Brandstof
Parkering
Inkopies
Hotel
Besienswaardighede
Vermaak
OTM
Naglewe
Gesinsvakansie
Bank
Apteek
Hospitaal
Toilet
Pos
Polisie
Wi-Fi
Herwinning
Water
Karavaanfasiliteite
Notas
CoMaps-boekmerke is met u gedeel
Hallo! \n \nMy boekmerke is aangeheg; open dit asb. in CoMaps. Indien dit nie geïnstalleer is nie, kan u dit hier aflaai: https://www.comaps.app/download/ \n \nGeniet dit om met CoMaps te reis!
Laai tans boekmerke
Boekmerke is suksesvol gelaai! U kan dit op die kaart of op die boekmerkbestuurderskerm vind.
Kon nie boekmerke laai nie. Die lêer is dalk gekorrupteer of defektief.
Die lêertipe word nie deur die toepassing herken nie: \n%1$s
Kon nie lêer oopmaak nie %1$s \n \n%2$s
Wysig
U ligging is nog nie vasgestel nie
Jammer, Kaartbergingsinstellings is tans gedeaktiveer.
Die kaart word tans afgelaai.
Kyk my huidige posisie in CoMaps! %1$s of %2$s Het u nie vanlyn kaarte nie? Laai hier af: https://www.comaps.app/download/
Hallo, kyk my liggingmerker in CoMaps!
Hallo, sien my huidige ligging op die CoMaps-toep!
Dagsê, \n \nEk is nou hier: %1$s. Klik op die skakel %2$s of hierdie een %3$s om die plek op die kaart te sien. \n \nDankie.
Deel
E-pos
Na knipbord gekopieer: %s
Gereed
OpenStreetMap-data: %s
Is jy seker jy wil by jou OpenStreetMap-rekening afmeld?
Paaie
Lengte
Deel my ligging
Algemene instellings
Inligting
Navigasie
Zoemknoppe
Vertoon op die kaart
Nagmodus
Aan
Outomaties
Perspektiefaansig
3D-geboue
3D-geboue is gedeaktiveer in batterybesparingsmodus
Steminstruksies
Stemtaal
Nie beskikbaar
Outomatiese zoem
Afstand
Bekyk op kaart
Kieslys
Webwerf
Nuus
Terugvoer
Gradeer die toep
Help
Gereelde vrae
Skenk
Reeds geskenk
Herinner later
Ondersteun CoMaps
Ondersteun die projek
Kopiereg
Rapporteer ’n fout
Verbeter die pylrigting deur die selfoon in ’n agtbeweging te beweeg om die kompas te kalibreer.
Beweeg die selfoon in ’n agtvormige beweging om die kompas te kalibreer en die rigting van die pyl op die kaart vas te maak.
Langtik weer op die kaart om die koppelvlak te sien
Werk alles by
Kanselleer aflaai
Afgelaai
In wagry
Naby my
Kaarte
Laai alles af
Laai tans af:
Stop die navigasie om die kaart te skrap.
Slegs die roetes wat in hul geheel in ’n kaart is van ’n enkele streek is, kan geskep word.
Laai kaart af
Probeer weer
Skrap kaart
Werk kaart by
Google Play Liggingdienste
Bepaal vinnig jou benaderde ligging met behulp van Bluetooth, WiFi of mobiele netwerk
Laai al die kaarte langs u roete af
Om ’n roete te skep moet ons al die kaarte van u ligging na u bestemming aflaai en bywerk.
Nie genoeg spasie nie
Aktiveer asb. liggingdienste
Bewaar
skep
Rooi
Geel
Blou
Groen
Pers
Oranje
Bruin
Pienk
Donkerpers
Ligblou
Siaan
Teël
Lemmetjie
Donkeroranje
Grys
Blougrys
Wanneer u die roete volg, hou asb. die volgende in gedagte:
– Padtoestande, verkeersreëls en padtekens neem kry voorkeur bo die navigasiewenke;
– Die kaart kan onakkuraat wees en die voorgestelde roete is dalk nie die mees optimale manier om die bestemming te bereik nie;
— Voorgestelde roetes moet slegs as aanbevelings geag word;
Wees versigtig met die roetes in die grenssones: die roetes wat deur ons toep geskep word kan soms oor landsgrense in onwettige areas gaan.
Bly asb. paraat en veilig op die paaie!
Gaan GPS-sein na
Kan nie roete bereken nie. Huidige GPD-koördinate kon nie geïdentifiseer word nie.
Kaan asb. u GPS-sein na. Met Wi-Fi sal u liggingakkuraatheid verbeter.
Aktiveer liggingdienste
Kan nie huidige GPD-koördinate opspoor nie. Aktiveer liggingdienste om roete te bereken.
Kan nie roete opspoor nie
Kan nie roete bereken nie.
Pas asb. u beginpunt of bestemming aan.
Pas beginpunt aan
Roete is nie bereken nie. Kan nie beginpunt opspoor nie.
Kies asb. ’n beginpunt nader aan ’n pad.
Pas bestemming aan
Roete is nie bereken nie. Kan nie die bestemming ospoor nie.
Kies asb. ’n bestemmingspunt wat nader aan ’n pad is.
Kan nie die tussenstop opspoor nie.
Werk asb. u tussenstop by.
Stelselfout
Kan weens ’n toepassingfout nie ’n roete berkeen nie.
Probeer asb. weer
Nie nou nie
Wil u die kaart aflaai en ’n meer optimale roete bereken wat oor meer as een kaart loop?
Laai bykomende kaarte af om ’n beter roete te bereken wat die grense van hierdie kaart oorskry.
Om te begin met soek en roetebeskrywings te kan maak moet u die kaart aflaai. U het daarna nie meer ’n internetverbinding nodig nie.
Kies kaart
Toon
Versteek
Kategorieë
Geskiedenis
Oeps, geen resultate gevind.
Laai die streek af waar jy soek of probeer om \'n nabygeleë dorp/dorpnaam by te voeg.
Soekgeskiedenis
Bekyk al u onlangse soektogte.
Wis soekgeskiedenis
U ligging
Begin
Roete vanaf
Roete na
Navigering is slegs beskikbaar vanaf u huidige ligging.
Wil u ’n roete vanaf u huidige ligging beplan?
Volgende
Van
tot
Voeg skedule toe
Skrap skedule
Heeldag (24 uur)
Oop
Gesluit
Voeg nie-besigheidsure toe
Besigheidsure
Gevorderde modus
Eenvoudige modus
Nie-besigheidsure
Voorbeeldwaardes
Stel fout reg
Kies Ligging
Beskryf asb. die probleem in detail sodat die OpenStreetMap-gemeenskap dit kan regstel.
Of doen dit welf by https://www.openstreetmap.org/
Stuur
Probleem
Hierdie plek bestaan nie
Gesluit vir onderhoud
Dupliseer plek
Laai kaarte outomaties af
Daagliks
24/7
Vandag gesluit
Gesluit
Vandag
Open oor %s
Sluit oor %s
Gesluit
Wysig besigheidsure
Het u nie ’n OpenStreetMap-rekening nie?
Registreer by OpenStreetMap
OpenStreetMap-aantekening
Nie ingeteken nie
Teken aan op OpenStreetMap
Wagwoord
Het u u wagwoord vergeet?
Teken af
Wysig plek
Voeg ’n taal toe
Straat
Gebounommer
Details
Sosiale media
Gebou
Voeg ’n straat toe
Voer asb. ’n straatnaam in
Kies ’n taal
Kies ’n straat
Poskode
Kookkuns
Kies kookkuns
E-posadres of gebruikersnaam
Voeg telefoonnomer toe
Verdieping
Alle wysigings aan kaarte word saam met die kaart geskrap.
Werk kaarte by
Om ’n roete te skep moet u alle kaarte bywerk en die roete dan weer beplan.
Vind kaart
Maak asb. seker u toestel het ’n internetverbinding.
Nie genoeg spasie nie
Skrap asb. enige onnodige data
Aantekenfout.
Bevestigde veranderinge
Sleep die kaart om die kruis by die ligging van die plek of besigheid te plaas.
Wysig tans
Voeg tans toe
Naam van die plek
Soos dit in die plaaslike taal geskryf is
Kategorie
Gedetailleerde beskrywing van die probleem
’n Ander probleem
Voeg besigheid toe
Geen voorwerp kan hier geplaas word nie
Gemeenskap-geskepte OpenStreetMap-data vanaf %s. Kom meer te wete oor hoe om die kaart te redigeer en op te dateer by OpenStreetMap.org
OpenStreetMap.org (OSM) is \'n gemeenskapsprojek om \'n gratis en oop kaart te bou. Dit is die hoofbron van kaartdata in CoMaps en werk soortgelyk aan Wikipedia. Jy kan plekke byvoeg of wysig en hulle word beskikbaar vir miljoene gebruikers regoor die wêreld. \nSluit aan by die gemeenskap en help om \'n beter kaart vir almal te maak!
Skep \'n OpenStreetMap-rekening of meld aan om jou kaartwysigings aan die wêreld te publiseer.
%1$d van %2$d
Laai af oor ’n mobieledataverbinding?
Dit kan behoorlik duur wees met sommige planne of indien dooldata aktief is.
Voer ’n geldige gebounommer in
Aantal verdiepings (maksimum van %d)
Die aantal verdiepings mag nie %d oorskry nie
Poskode
Voer ’n geldige poskode in
Kaartpunt
Nota aan OpenStreetMap-vrywilligers (opsioneel)
Beskryf foute in die kaart of wat nie met Organiese Kaarte geredigeer kan word nie
Jou wysigings word opgelaai na die publieke OpenStreetMap-databasis. Moet asseblief nie persoonlike of kopiereginligting byvoeg nie.
Meer oor OpenStreetMap
Jou redigeergeskiedenis
Jou kaartdata notas
Operateur
Operateur: %s
Kan u nie \'n geskikte kategorie vind nie?
Organiese kaarte laat toe om slegs eenvoudige puntkategorieë by te voeg, dit beteken geen dorpe, paaie, mere, gebouomlynings, ens. Voeg asseblief sulke kategorieë direk by OpenStreetMap.org. Gaan ons gids na vir gedetailleerde stap-vir-stap-instruksies.
U het geen kaarte afgelaai nie
Laai kaarte af om die ligging te soek en vanlyn te navigeer.
Huidige ligging is onbekend.
m
km
km/h
myl
vt.
mph
h
min
d
Meer
Wysig boekmerk
Persoonlike notas (teks of html)
Kommentaar…
Wys alle lokale veranderinge af?
Wys af
Skrap toegevoegde plek?
Skrap
Plek bestaan nie
Dui asb. die rede aan waarom u die plek skrap
Voer ’n geldige telefoonnommer in
Voer ’n geldige webadres in
Voer ’n geldige e-posadres in
Voer ’n geldige Facebook-webadres, -rekening of -bladnaam in
Voer ’n geldige Instagram-gebruikersnaam of -webadres in
Voer ’n geldige Twitter-gebruikersnaam of -webadres in
Voer ’n geldige VK-gebruikersnaam of -webadres in
Voer ’n geldige LINE-ID of -webadres in
Voeg plek by OpenStreetMap
Wil u dit na alle gebruikers stuur?
Maak seker u het geen privaat of persoonlike data ingevoer nie.
OpenStraatMap-redigeerders sal die verandeirnge nagaan en u kontak indien hulle vrae het.
Opname van die spoor
Aanvaar
Weier
Gebruik mobiele internet om gedetailleerde inligting te toon?
Gebruik altyd
Slegs vandag
Moenie vandag gebruik nie
Mobiele internet
Mobiele internet is nodig vir kaartbywerkkennisgewings en om wysigings op te laai.
Gebruik nooit
Vra altyd
Kaarte moet bygewerk word om verkeersdata te vertoon.
Vergroot lettergrootte op kaart
Werk CoMaps asb. by
Verkeersdata is nie beskikbaar nie
Staan logboekinskrywing toe
Algemene terugvoer
Ons gebruik die TTS-stelsel vir steminstruksies. Talle Android-toestelle gebruik Google TTS; u kan dit aflaai of bywerk deur Google Play (https://play.google.com/store/apps/details?id=com.google.android.tts)
Vir sommige tale sal u ’n spraaksintetiseerder of bykomende taalpakket vanaf die toepwinkel (Google Play, Galaxy Store, App Gallery, FDroid) moet installeer. \nOpen u toestel se instellings → Taal en toevoer → Spraak → Teks na spraak afvoer. \nHier kan u instellings vir spraaksintetisering bestuur (bv. laai taalpakket vir vanlyn gebruik af) en kies ’n ander teks-na-spraak-enjin.
Sien hierdie gids vir meer inligting
Transliterasie in Latynse alfabet
Meer inligting
Uitgang
Gebruik soek of tik op die kaart om \'n roetebeginpunt by te voeg
Gebruik soek of tik op die kaart om \'n bestemmingspunt by te voeg
Bestuur roete
Beplan
Verwyder stop
Voeg tussenstop toe
Meld asseblief aan by OpenStreetMap om al jou kaartwysigings outomaties op te laai. Kom meer te wete hier.
Bergtoegangprobleem
Eksterne bergspasie is nie toeganklik nie. Die SD-kaart is dalk verwyder, beskadig, of die lêerstelsel is leesalleen. Gaan u SD-kaart na of kontak ons by support@comaps.app
Emuleer slegte bergspasie
Ingang
Voer asb. ’n korrekte naam in
Lyste
Versteek alles
Toon alles
Skep ’n nuwe lys
Voer leidrade en snitte in
Kan nie deel nie weens ’n toepassingfout
Deelfout
Kan nie ’n leë lys deel nie
Die naam kan nie leeg wees nie
Voer asb. die lysnaam in
Nuwe lys
Die naam is reeds in gebruik
Kies asb. ’n ander naam
Wag asb.…
Telefoonnommer
OpenStreetMap-profiel
Stel terug
Privaatheid
Privaatheidsbeleid
Gebruiksvoorwaardes
Verkeer
Moltrein
Kaartstyle en -lae
Moltreinkaart is onbeskikbaar
Hierdie lys is leeg
Tik op ’n plek op die kaart en dan op die sterikoon om ’n boekmerk toe te voeg
…nog
Voer KMZ uit
Voer GPX uit
Skrap lys
Openbare toegang
Beperkte toegang
Privaat
Spoedkameras
Plekbeskrywing
Kaartaflaaier
Waarsku teen spoed
Waarsku altyd
Waarsku nooit
Energiebesparende modus
Probeer batterygebruik verminder ten koste van sekere funksionaliteit.
Nooit
Wanneer battery laag as
Altyd
Aktiveer hierdie opsie tydelik om ’n gedetailleerde diagnosestaat van u probleem op te neem en handmatig na ons te stuur d.m.v. die “Rapporteer ’n fout” in die Help-dialoog. Sulke state kan liggingsinligting bevat.
Aanlyn wysiging
Ompadopsies
Vermy grondpaaie
Vermy veerbootkruisings
Kan nie ’n roete bereken nie
’n Roete kon nie gevind word nie. Dit kan deur ’n ompadopsies of onvolledige OpenStreetMap-data veroorsaak word. Verander u omwegopsies en probeer weer.
Definieer paaie om te vermy
Ompadinstellings is geaktiveer
Tolpaaie
Grondpaaie
Veerbootkruisings
Ja
Nee
Ja
Nee
Kapasiteit: %s
Netwerk: %s
U het aangekom!
Goed
Sorteer…
Sorteer boekmerke
Verstek
Volgens tipe
Volgens afstand
Volgens datum
Op Naam
\'n week gelede
’n Maand gelede
Meer as ’n maand gelede
Meer as ’n jaar gelede
Naby my
Ander
Kos
Besienswaardighede
Museums
Parke
Swem
Berge
Diere
Hotelle
Geboue
Geld
Winkels
Parkeerplekke
Vulstasies
Geneeskunde
Soek in die lys
Plekke van aanbidding
Kies lys
Moltreinnavigasie is nog nie in hierdie streek beskikbaar nie
Moltreinroete nie gevind
Kies asb. ’n begin- of eindpunt nader aan die moltreinstasie
Kontoerlyne
Om kontoerlyne te aktiveer moet u kaartdata vir hierdie area aflaai
Die kontoerlyne is nog nie in hierdie area beskikbaar nie
Styging
Daling
Min. hoogte
Maks. hoogte
Moeilikheid
Afst.:
Tyd:
Zoem in om isolyne te bekyk
Laai tans af
Laai die wêreldkaart af
Kan nie vouer skep en lêers op internetoestelgeheue of SD-kaart skuif nie
Skyffout
Koppelingsfout
Ontkoppel USB-kabel
Toon op grendelskerm
Indien geaktiveer, sal die toep op die grendelskerm werk selfs indien die toestel vergrendel is.
Kaarttaal
Kaartdata vanad OpenStreetMap
Tik enige plek op die kaart om enigiets te kies. Tik lank om te versteek en om die koppelvlak terug te wys.
CoMaps benodig liggingtoegang. Gaan die kennisgewing op jou foon na wanneer dit veilig is.
Hierdie toepassing benodig jou toestemming
CoMaps in Android Auto het \'n liggingtoestemming nodig om effektief te werk
Stap
Webblaaier is nie beskikbaar nie
Volume
Voer alle boekmerke en snitte uit
Stelsel spraak sintese instellings
Spraaksintese-instellings is nie gevind nie. Is jy seker jou toestel ondersteun dit?
Deur-ry
Vee die soektog uit
Zoem in
Zoem uit
Kieslys skakel
Bekyk spyskaart
Maak oop in \'n ander toepassing
Selfdiens
Kies opsie
Buitelug sitplek
Vir die mees akkurate navigasie, beveel ons aan dat u kragbesparingsmodus in die foon se batteryinstellings deaktiveer.
Registreer roete
Stop roete-opname
Stop sonder om te stoor
Voortgaan met Opname
Stoor na Boekmerke en paaie?
Roete is leeg - niks om te red nie
Kan nie vouerkeusedialoog vertoon nie, want geen geskikte toepassing is op jou toestel geïnstalleer nie. Installeer asseblief \'n lêerbestuurder-toepassing en probeer weer
Kies Kleur
Wysig Roete
Geen toepassing geïnstalleer wat die ligging kan oopmaak nie
Outo in navigasie